Geboue en Terrein

Mediasentrum

Snoepie - Die Kospot

Laerskool Swartkop spog met ’n mediasentrum propvol pragtige boeke en inligting. Kinders kan boeke uitneem asook alle inligting vir hul projekte, en navorsings opdragte hier kry.
Daar is ’n hulpvaardige Media Komitee en die sentrum is elke pouse oop, asook in die middae na skool tot 14h45.
Bekende skrywers kom kuier jaarliks by ons skool se mediasentrum, waar hulle stories vertel oor hulle boeke en vir die leerlinge boeke teken. 
Die Kospot-snoepie is oop vir etes. Ons versoek asseblief dat ouers hul kinders se etes vooraf elektronies bestel sodat aankope daarvolgens gedoen kan word. 
Gebruik asseblief die skakel vir bestellings:

Kultuur

Skaak

Tennis

Krieket

Rugby

Netbal

Atletiek

Back to Top
Youtube