Ons leerlinge kan deel neem aan die volgende prettige sosiale gebeure!
Kwartaal 1
Valentyndsdag
Kwartaal 2
Opedag 9 April Kaskardag 14 April Fietsry / Colour Run
Previous
Next
Kaskardag is jaarliks ‘n dag vol pret! Ons het temas/kleure vir kleredrag, geesvang, en ook ‘n onderwyser resies!
Kwartaal 3
Veldfliek Braaidag
Kwartaal 4
Boekieprojek Waterkaskenades Waatlemoenfees
Previous
Next
Die Waatlemoenfees is soet, taai en hope pret! Dit sluit in ‘n pitspoeg kompetisie, vinnigste eet (sonder hande) kompetisie, en jy mag ook taai raak en jou maats daarmee smeer!